Welkom by Groen Energie


Indien jy iets kosteliks uitgedink het OF iets gebruik wat jy dink ander persone van moet weet 
OF indien jy krag bespaar OF enige ander wenk het hoe om meer van die son, wind of water of 
wat ookal gebruik te maak, stuur dit asseblief aan Danie by
 
D@nie.co.za
 En daardie e-pos adres bestaan regtig.

Onthou asseblief om, as jy die blad voorheen besoek het, die F5 knoppie op die 
rekenaar se sleutelbord te druk, sodat die blad kan herlaai en jy die nuutste weergawe sal sien.

Geniet die blad en vertel asseblief aan vriende en familie van die blad.

                                                             KLIK      OM NA DIE INLIGTINGSBLAD TE GAAN

Our bulk mailing is being sponsored by FREE BULK MAILING (http://www.32bit.com)
Die stuur van ons massapos word geborg deur FREE BULK MAILING (http://www.32bit.com)